Photos and videos from all countries

Photos and videos for #j��jou

Finding friends with the same mental disorder....PricelessMy mens so baie geluk met jou graad en ek is so dankbaar j moes j sertifikaat kom haal, want my hart het te veel verlang... #verlange #nagmark #liefde

delenekleynhans

To one of the most amazing people to ever set foot on this earth... Baie geluk met jou verjaardaggie... eks so spyt om nie by jou te wees nie but know this.... Jy is my beste ... my mooiste ... eks so baie lief vijo en dankie dat j net altyd by my staan en my kant kies... en vir my op kom wanneer ek nie daar is nie ... want dis hoekom boeties bestaan .... eks lief vijo en ek hoop j het n baie lekker daggie ... Love u ... #Thismantho #Beaut # #Bro #Veelsgelukliewemaatjie xxgawiexx

_riqi_

Aan hierdie #pragtige man, mens en pa van #binne en #buite baie geluk met jou verjaardag. JESUS het ons geseen met jou en weet Sy guns en Bloed sal jou beskerm, toevou en vooruitgaan #elkedag van jou lewe. #birthdayhusband #mylove #bestdad

zaneldamey

Die beste mens in die wereld verjaar vandag... my friendy so baie geluk met jou verjaarsdag ek hoop jou nuwe vriende(losers so tussen my en jou) bederf jou bietji. Dankie vir 4 jaar se vriendskap, en al is dit die eerste jaar wat ek nie vir jou koek kan bak nie sal ek namens jou een eet. Ps. Aangesien jy al so oud is wou ek nie die dag erger maak en n see again saterday foto gebruik nie... dus het ek al jou mooiste fotos gebruik... #bestfriend_verjaar #no_cake #mis_jou #george_is_te_ver #tbt #not_see_again_saterday

delenekleynhans

2014年 Lapain jou jou back number 42 #パン屋 #lapainjoujou #ashibawoodworks #handmedown

hand_me_down1995

Skryf tot jou pen leegloop en jou are opdroog. #gedig #gedigte #afrikaans #afrikaansmytaal

skobbejak

Tag jou beste vriend/vriendin die jou ALTIJD zal steunen #nlmilitary ______________________________________________ matheus_photography_

nlmilitary

Maak jou ouers trots, jou vyande jaloers en jouself gelukkig #julleisspesiaal #mytipemense #jullemaakskoollekker leeanne_7 germari2 kaylin_fraser

neadsii

Welkom in die familie Lylia. Ons sal jou mooi oppas & die liefde gee wat jy moet kry. Kan jou net op soen Dankie my lief vir die oulikste & pragtigste puppy Lief jou ongelooflik baie.Xx #liefde #maloorjou #dontjudgeabookbyitscover #justsmileandwave #jysmyalles #koos

chrismaripretorius

#best #ekenjy #mylewe #myalles #eksliefvijo best ek is lief vi jou altyd... Deur dik en dun goed of sleg weet ek is hier.. Want geld kan nie ons kosbare friendskap koop ni.. J is AMAZING verby !!! #ccsholtz #jacquis .. Want ek j is boet en sus mekaar se ankers en mekaar se beste vriende!!!

jacquisduplessis99

"19th Annual Haitian Compas Festival Pi Gro Pi Bel Ane Sa 2 jou Banboch 2 jou Festival 2 jou Mizik Samedi 20 Mai ak Dimanche 21 Mai nan Bayfront Park Downtown Miami #bleuetrouge #bleu #rouge #flag #flagday #haitianflagday"

misterpadvertising

19th Annual Haitian Compas Festival Pi Gro Pi Bel Ane Sa 2 jou Banboch 2 jou Festival 2 jou Mizik Samedi 20 Mai ak Dimanche 21 Mai nan Bayfront Park Downtown Miami #bleuetrouge #bleu #rouge #flag #flagday #haitianflagday

misterpadvertising

"19th Annual Haitian Compas Festival Pi Gro Pi Bel Ane Sa 2 jou Banboch 2 jou Festival 2 jou Mizik Samedi 20 Mai ak Dimanche 21 Mai nan Bayfront Park Downtown Miami #bleuetrouge #bleu #rouge #flag #flagday #haitianflagday" (via #InstaRepost)

misterpadvertising

Ek wens ek kon my oë vir jou leenDat jy kan sien wat ek sienHoe ek jou sien as ek jou sien. #wow #heisfit #onfleek #bigbear #giantteddy #handsome #boyfriend #mine #forever #foreverinlove #inlove #love #lovehim #inlove #cute #cuteguy #sexyguy #myguy #fuck #amazing #nature

king_simone

RepostBy misterpadvertising: "19th Annual Haitian Compas Festival Pi Gro Pi Bel Ane Sa 2 jou Banboch 2 jou Festival 2 jou Mizik Samedi 20 Mai ak Dimanche 21 Mai nan Bayfront Park Downtown Miami #bleuetrouge #bleu #rouge #flag #flagday #haitianflagday" (via #InstaRepost AppsKottage)

misterpadvertising

RepostBy misterpadvertising: "19th Annual Haitian Compas Festival Pi Gro Pi Bel Ane Sa 2 jou Banboch 2 jou Festival 2 jou Mizik Samedi 20 Mai ak Dimanche 21 Mai nan Bayfront Park Downtown Miami #bleuetrouge #bleu #rouge #flag #flagday #haitianflagday" (via #InstaRepost AppsKottage)"

misterpadvertising

En ek mis jou harde lag en jou sagte vel.. #blomtrein #janblohm. musiek vir die siel. #opnsondagaand

koenheinrich

Eks nie Perfek nie .Daar gaan altyd iemand :•mooier•ouliker•maerder•snaakser•slimmer•vriendeliker En al die ander dinge wees... Maar ek BELOWE jou een ding ... Niemand sal jou OOIT so lief kan hê soos wat ek Jou lief het nie #mis_jou #deur_dik_en_dun #vir_altyd #My_gelukkige_plekkie #deurmoeiliketyestaanonssaam #sien_jou_amper_weer

lume29jacobs

Het is nog steeds je gurl, ik heb schijt aan jou. Je gaat slecht met die 9 tot 5 van jou

cellsbellss

Baie geluk my baby ek is sooooo trots op jou Lief vir jou onmenslik baie beautiful. #jyisdiebeste #diploma #natuurbestuur #jyhethom #jylykmooi #myslimmie #mylewe

armandtschmidt

gooi my verlossing met jou sakkie medisynegooi jou asem oor die kersen trek toe die kombersedie nag het oud geword - #janblohm creds: uncle_evz

fotosvanspoke

#veelsgelukliewemaatjie baie baie geluk met jou verjaardag mario0812 Mag daar nog vele meer saam wees, lief jou oneindig baie**

dalenatjie

Happy happy 14de Verjaarsdag Niggie Ek glo jy het n awesome dag gehad en dat jy bederf was!! Mag God jou ryklik seën, en dra deur die jaar Jy is ongelooflik en ek waardeer jou vreeslik. Sterkte met jou atletiek, krieket en netbal die jaar!! Ek back jou al die pad en is vreeslik trots 1 Petrus 5:7 °°°° #dieHereisonsanker #jysdiebeste #baieliefde #myniggieiscooler #ekseniks #avonture #sport #cricket #northens #titans #holidays #memories #highschool

zane_zeelie

#sisterlylove #bdaygirl #ou_ vrou #strand #specs #lief_vir_jou #pret #jy_word_te_vinnig_groot #geseend Geluk sus baie lief vir jou. Hoop jou jaar vooerentoe is nog meer geseënd.

fran_der_merwe

Grrrr, fear me tashd97. Teminste is j nog lief vir my, al freak ek jou hoe baie uit.. thx for loving me Jeff #Dorps_dag #Wimpy #Milkshakes #CoffeBarone #Dying #Yummy #Saam_die_bestie #with_my_person #Scary #Fear_me

laan_xox

Dis oomblikke soos die wat jou hart heeltemal oorneem en jou los met trane in die oe #pappasemeisiekind #syismaloorhom #soveelliefdevirdielyfie #soveelliefdevirjou #myals #julleisbesonders #letsdothis #throwbackthursday

fritzjudi
IRFS.AZ © is created in 2017, our goal is to provide people with information from Instagram API, that includes photos, videos and other media information from Instagram.